Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Trol Kryger

(image)

Trolle gebruik gewoonlik nie ordentlike wapens in 'n geveg nie. Hulle groot 'knuppels en klippe' werk goed genoeg. Daar is egter gevalle dat Trolle gesien was met kru lyfbeskutting en groot metaal hammers. Daar word geraai dat hierdie voorwerpe aan die Trolle voorsien word deur hul bondgenoote, want verkenningstogte in verskeie geweldadig-ontruimde Troll-gate het baie min bewys van enige gereedskaps-gebruik of metaalwerk gevind. As ons daaraan dink hoe skrikwekkend 'n Trol in 'n geveg is, maak 'n Trol in volle lyfbeskutting mens nagmerries kry.

Spesiale Nota's: Trolle besit 'n regenerasie eienskap, wat veroorsaak dat hulle herstel asof hulle op 'n dorpie rus.Spesiaal This unit regenerates, which allows it to heal as though always stationed in a village.

Bevorder na: Trol
Bevorder na:
Skuiwe: 42
LP: 70
Beweging: 5
EP: 150
Vlak: 3
Orde: chaoties
IDTroll Warrior
Vermoëns: regenereer
(image)hamer
impak
20 - 2
nabygeveg
Weerstande
lem20%
steek20%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg-10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge260%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie140%
Graslande130%
Grot140%
Grot Muur9940%
Heuwels150%
Moeras220%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Sneeu220%
Vlak Water220%
Woud240%